K-woord verby sy verval-datum

Ek het gedog die K-woord, kwota, sou darem nou al verdwyn het?
Ek gaan nie verskoning vra vir Apartheid nie, want ek het geen aandeel daaraan gehad nie.

Ek kon nie stem nie!
Ek besef dit was absoluut verkeerd en alhoewel dit 'n wereldwye onreg was, moet alle Suid-Afrikaners nou besef dat 'kwotas' omgekeerde rassime is.


Daar was verskeie media berigte laasjaar dat SARU nou hul voet neergesit het en die SA skolespan moet minstens 50 percent anderskleuriges bevat.

Fairdinkum, of moet ek eerder se, Eisj!
In 2002 was ek ook bevoorreg om deel van die WP se 0.

16 Platteland span te wee…

Latest News