Waar pas Pierre in die prentjie?
- 824
Daar is geen twyfel.
Pierre Spies is tans besig om die Springbok afrigter, Heyneke Meyer, 'n hele paar hoofbrekens te besorg.
Spies, na byna twee jare se gesukkel met beserings, is besig om sy stempel in Super Rugby af te druk.
* For the English version, CLICK HERE!
Hoewel hy aanvanklik ietwat verroes was, is daar geen twyfel dat die Bulle se kaptein die afgelope aantal weke een van die beste losvoorspelers in die kompetisie was nie.
Kyk gerus maar na die statistiek van sy onlangse vertonings.
Spies maak gemiddeld 14 duikslae per wedstryd, dra die bal sowat agt keer per wedstryd …