Bok donker wolk het dik silwer rand
- 271
Sinici met hul geelsugtige uitkyk op die lewe sal vir jou sê dat Suid-Afrikaanse rugby onder 'n donker wolk, in diep modderpoel van middelmatigheid voortploeter.
Ek dink egter hierdie kortsigtige misantrope en pessimiste verlustig hulle te veel daarin om die silwer rand rondom die krimpende donker wolk mis te kyk.
* For the English version, CLICK HERE!
Ja, die Bokke het wel die laaste twee wedstryde verloor en die vorige twee Toetse was nou ook nie iets om oor huistoe te skryf nie.
Maar die jaar 2014 is gewis nie die misoes of ramp wat so baie wil voorgee nie.
Eerstens, ek glo vas…